
Hi Way Bande Wellington
Adres:
77 Stokery Way, Wellington, 7655
Besigheidsure:
Weeksdae: 07:30 - 17:00
Saterdae: 08:00 - 12:00
Tel: 021 864 2211
Sel: 076 182 5501
E-pos: wellington@hiway.co.za
Takbestuurder: Wiets van Zyl
Kontak ons


Ons Dienste
Ons voorsien bande van alle handelsmerke.
Bande
Battery
Uitlaatstelsels
Wielsporing
Suspensie
Remme
Skokbrekers
Ruitveërs
Shield-produkte
Herstel van alle papwiele
Velddiens aan kliënte
Nitrogen in bande
Olie- en smeerdienste
Binnebande
Sosiale Media
Kontak ons vir betroubare banddienste.
info@hiway.co.za
© 2025. HiWay Bande. Alle regte voorbehou
Kontak Ons


Privaatheidsbeleid & Diensbepalings:
Alle goedere bly die eiendom van Hi Way Group totdat dit ten volle betaal is.
Waarborg- & Terugstuurbeleid vir Bande/Produkte:
Produkte dra die waarborg wat deur ons verskaffers verskaf word.
Aanvaarde Betalingsmetodes:
Kontant
Kaart
EFT (Elektroniese Oordrag)
