Hi Way Bande Heidelberg

Adres:
Eksteenstraat 24, Heidelberg, 6665

Besigheidsure:

Weeksdae: 07:30 - 17:00
Saterdae: 08:00 - 12:00


Tel: 028 722 2333

Sel: 082 494 4471

E-pos: heidelberg@hiway.co.za

Tak bestuurder: Jacques Snyman, Jaco Snyman

Kontak ons

a pile of tires sitting next to each other

Ons Dienste

Ons voorsien bande van alle handelsmerke.

  • Bande

  • Battery

  • Uitlaatstelsels

  • Wielsporing

  • Suspensie

  • Remme

  • Skokbrekers

  • Ruitveërs

  • Shield-produkte

  • Herstel van alle papwiele

  • Velddiens aan kliënte

  • Nitrogen in bande

  • Olie- en smeerdienste

  • Binnebande